Categories
Marloth Park Mpumalanga

Chip n Debs Kruger Vacations

Holiday Accommodation

Produkte of dienste
  • Vakansiehuis
  • Gerieflike Afrika styl 3 slaapkamer huis waar wilde diere jou bure is.
  • Op die Suidelike grens van die Kruger Nasionale Park
  • Grondvloer – 2 Slaapkamers elk met dubbelbeddens
  • Sitkamer en Eetkamer
  • Ten volle toegeruste kombuis met koffiemaker en mikrogolf
  • Een badkamer binneshuis en
  • Buite badkamer met stort
  • Boonste vloer – Hoofslaapkamer met privaat ontspanningsarea
  • Die huis het ook ‘n oop onthaal area buite en ook ‘n braai area
kontak

Debbie Rautenbach
064 21 121 6261(Kontaknommer)
chipndebs@gmail.com
– Epos

Chip n Debs Kruger Vacations Facebook

www.chipndebs.com Webblad

3024 Zebra Straat
Marloth Park
Mpumulanga

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *