Categories
Amsterdam Mpumalanga

Suikerbosskuur Venue

Produkte of dienste

Plaas venue vir troues, konferensies, spanbou, familiefeeste ens met akkommodasie en kampeerplek.

Akkommodasie Opsies:

  • Die Chalet het 2 slaapkamers het en slaap 4
  • Die Plaashuis het 3 slaapkamers en slaap 6
  • Die Rondawel het 1 slaapkamer asook ‘n bed in die leefarea en slaap 3
  • Melkstal waar 9 mense kan slaap, bestaan uit ‘n familiekamer (slaap 5) en ‘n lang smal gemeenskaplike vertrek waar 4 kan slaap.
  • Alles is selfsorg, maar beddegoed en handdoeke word voorsien.
  • Daar is ook 5 kragpunte vir kampeerders.
kontak

Ericka Nienaber
076 531 8286 (Kontaknommer)
erickanienaber@gmail.com
– Epos

Suikerbosskuur VenueFacebook

Glen Eland Plaas
Amsterdam distrik
Mpumalanga

Ma – Vry
08:00 – 18:00
Sat
08:00 – 13:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *