Categories
Centurion Gauteng Rooihuiskraal

Intuthwane Adventures

Buitelug Toere en Boskampe

Produkte of dienste

Ons bied kampe aan en geniet die natuur

INTUTHWANE” die zulu naam vir mier.  Ons stap en kyk na en ondersoek selfs die kleinste vorms van lewe alhoewel ons in ‘n Groot 5 area is. By die mier kan ons wyshede bekom deur hulle te bestudeer.  Intuthwane Adventures is doelgerig om juis die rol te vervul.

Saam met ons opgeleide en kundige veldgidse stel ons ons self oop vir nuwe uitdagings, nuwe perspektiewe, nuwe lesse, nuwe avonture en nuwe geleenthede.

Die boskampe word met ons gaste bespreek en volgens hul behoeftes, waar moontlik, aangepas.

kontak

082 900 9568 (Kontaknommer)
info@intuthwaneadventures.co.za
– Epos

Intuthwane AdventuresFacebook

Intuthwaneadventures – Instagram

intuthwaneadventures.co.za Webblad

Rooihuiskraal
Centurion
Gauteng

Ma – Son
09:00 – 20:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *