Categories
Doornpoort Gauteng Pretoria

Bakers Temptation

Baking Services

Produkte of dienste

BESKUIT:  
Karringmelk,  cranberrie,  neut, gesondheid,
All bran.  Boerebeskuit sluit in kondenmelk en anys.
R50 vir 500 gram


KOEKIES:  
Vla, koffie, gemmer, oats, grondboontjie botter, kondensmelk, sneakers, klapper room,  klapper, sjokolade snowies.  
Bak van 1.3 kgR200.  
Op aanvraag,  hertoggies,  konfyt tertjies,  cupcakes ens

As daar genoeg bestellings in n sekere gebied is kan aflewering teen n fooi gedoen word, asook koerier dienste (fooie vir koper se rekening)
kontak

Hester  Nel
082 969 1570 (Kontaknommer)
071 684 2860 (Alternatiewe Kontaknommer)
hesterbester1@gmail.com
– Email

Doornpoort
Pretoria

Beskikbaar tydens alle redelike ure

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *