Categories
Diaz Beach Mosselbaai Western Cape

Portobelo 17

Holiday Accommodation

Produkte of dienste
  • Portobelo 17 is n 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid reg op DIAZ STRAND , met alle nodige toerusting vir die lekkerste vakansie.
  • Slaap 6
  • Portobelo 17 bied ‘n volledige kombuis met wasmasjien en tuimeldroër, ‘n ruim sitkamer met platskerm TV, DSTV, Netflix, DVD speler en WIFI asook ‘n lekker balkon wat uitkyk oor die pragtige swembad en klubhouse. Daar is ook ‘n weber braaier.
  • Die hoofslaapkamer het n mooi uitsig oor Diaz en die swembad, dus kan jy lekker in die bed ontspan en kyk na die sonsondergang.
  • Portobelo is net n paar tree van die Diaz water park vir lekker familie pret asook n paar tree van die sand vir daai lekker sonsondergang strand stappie.
Portobelo 17 bied ook die volgende:

Strand handdoeke
Haardroër
Bad handdoeke
Ekstra komberse
Koffie en tee
Bordspeletjies
Wifi
Dstv
Netflix
Swembad
Hysbak
1x extra dubbel matras
Braai plek by swembad
Gebruik van die klubhuis

Naby Aktiwiteite :

Hiking
Shark cage diving
Restaurante
Boot ritte
Warm water swembad
Water park
En vele meer…

kontak

061 703 1508 (Kontaknommer)
suaneschoeman1@gmail.com
– Epos

Portobelo 17 – Facebook

Diaz Strand
Mosselbaai
Wes Kaap

Ma – Sat
09:00 – 17:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *