Categories
Cullinan Gauteng

Liebencharm Gasteplaas

Guestfarm

Produkte of dienste

Liebencharm is ‘n gasteplaas teen die N4 snelweg 30km voor Pretoria in die Rayton/Cullinan/Kleinfontein/Donkerhoek omgewing.  
Dis landelik en rustig, u kan ook op ons protea plaas rond stap tydens u verblyf.  Ons is omring met verskeie trouvenues soos: Galagos, Diamond Hill, De Haven Oost, Lace on Timber, Casa Blanca, Kuungana Bush Lodge, Nguni Ranch. Die Akker, L’Aquilla, Rosemary Hill, Harmonie, Mooiplaatsie, Gecko Ridge & Padlangs.
Reg langs ons is ‘n lekker kuier restaurant.

Hier kan u ontspan van die geraas van die stad en net kom om u self weer te vind.

kontak

Elsabe van den Berg
083 417 5873 (Kontaknommer)
081 270 8396 (Alternatiewe Kontaknommer)
elsabe.liebencharm@gmail.com – Epos

www.liebencharm.co.za Webblad

Liebencharm Guest House Cullinan – GPS Directions

Leave a Reply