Categories
Gauteng Pretoria Noord

Koeksisters

Produkte of dienste

Kraakvars koeksisters teen R40 per dosyn.  Ook beskikbaar in rissie (chillie). Probeer gerus die rissie.
Aflewering in Pretoria Noord kan gereel word

kontak

073 182 6524 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
leniebreyten@gmail.com
– Epos

Pretoria Noord
Gauteng

Beskikbaar te alle redelike ure

Leave a Reply