Categories
Centurion Gauteng Lyttelton Manor

Gholf Hemde

Produkte of dienste
  • Ek bemark gholf hemde (bekende handelsname) teen slegs R130 elk.
  • Die hemde het nie die streng kwaliteitsbeheer kontrolepunte geslaag het nie, vir geringe redes soos; kleur nie volgens spesifikasie, foutiewe kleur garing, ‘n paar rafels. Dit dit is skaars opmerkbaar (dis nie geskeur of het gate in nie).
  • Dit is in beskikbaar in alle kleure en alle groottes (Small, Medium, Large, XLarge, 2XLarge, 3XLarge, 4XLarge tot by 5XLarge).
  • Daar is mense wat hierdie hemde by my koop en herverkoop om ook ‘n inkomste te verdien. Bestellings kan landwyd per Postnet gestuur word.
kontak

060 860 6001 (Kontaknommer)
sm.kock@gmail.com
– Epos

Lyttelton
Centurion

Ma – Sat
10:00 – 17:00

Leave a Reply