Categories
Centurion Gauteng Rooihuiskraal

Charl Nienaber Property Consultant

Real Estate

Produkte of dienste

Sedert 2015 verskaf ek professionele diens aan kliƫnte wat eiendomsverwante dienste verlang. Indien u, u eiendom wil verkoop, opsoek is na u volgende eiendom of net wil weet wat huidiglik in die eiendomsmark aangaan, skakel gerus!
Ek kan u ook help met ‘n voorafkwalifikasie – dan sal u weet waarvoor u moontlik kan kwalifiseer, wanneer u begin huis soek!
Aktiewe agent in die Centurion omgewing.

Thatchfield, Rooihuiskraal, Rooihuiskraal-Noord, The Reeds, Zwartkop

kontak

Charl Nienaber
082 565 7746 (Kontaknommer)
cnprop.agent@gmail.com
– Epos

Charl Nienaber Property Consultant Facebook

charlproperty.business.site – Webblad

Blue Square Properties – Listings

Rooihuiskraal
Centurion

Ma – Son
08:00 tot 20:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *