Categories
KwaZulu-Natal Richards Bay

Crochet Creations by Charmaine

Produkte of dienste

Ek hekel besonderse komberse op bestelling vir spesiale geleenthede soos n trougeskenk of sommer net om jouself te bederf. Jy kan jou eie kleure kies vir komberse gehekel met Elle Pure Gold wol, of 100%katoen beskikbaar in wit of roomkleur. Die komberse het verskillende pryse afhangende van grootte.

kontak

076 476 2734 (Kontaknommer)
kritzingercharmaine@gmail.com – Epos

Richardsbaai
KwaZulu-Natal

Ma – Son
08:00 – 17:00

4 replies on “Crochet Creations by Charmaine”

Leave a Reply