Categories
Centurion Gauteng Midstream

SilkAndSage

Produkte of dienste

Ek maak handgemaakte seep van plantolies (Olyfolie ens.) wat ek handverpak in omgewingsvriendelike verpakking. Al my seep word in klein hoeveelhede handgemaak om kwaliteit te verseker.

Ek doen ook botaniese drukwerk op rou sy en ander natuurlike materiale wat omskep word in enige iets van serpe tot bloese.

Dan “upcycle” ek Ouma se fyn hekelwerk in verskeie produkte soos handsakke ens.

En wie weet waarvoor is ek volgende lus? Geleenthede om kreatief te wees is onbeperk.

kontak

Erika Jansen Van Rensburg
076 400 2310 (Kontaknommer)
info@silkandsage.co.za
– Epos

SilkandSage Facebook

silkandsage.co.za – Webblad en Aanlynwinkel

Midlands Estate
Midstream
Centurion

Ma – Vry
09:00 – 17:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *