Categories
Bainsvlei Bloemfontein Free State

Ina se Kombuis

Produkte of dienste

Verjaarsdagkoeke, Doop-, troukoeke. Baby showers & Kombuistee koeke asook cupcakes. Koeke vir besighede met hul logo’s op. Vrugtekoeke.
Versnapperings soos Koeksisters, cocktail Vleispasteitjies, Melktertjies, Ystervarkies en nog baie meer

kontak

Ina Labuschagne
072 146 0585 (Kontaknommer)
ina.se.kombuis@gmail.com
– Epos

Ina se kombuis Facebook

Annasrust Avenue 2
Bainsvlei
Bloemfontein

09h00 – 17h00 maar is daarna tot 22h00 beskikbaar vir navrae en kwotasies.

Maandae – Vrydae
Saterdae doen ek meestal aflewerings en aankope maar is ook tot Sondae beskikbaar vir kwotasies.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *