Categories
Bayswater Free State

A & R Guesthouse

Produkte of dienste

Gastehuis geleƫ in Bayswater, Bloemfontein.
Inkopies sentrums, dokters en skole is gerieflik naby te vinde.
Bekostigbaar en skoon, geen tierlantytjies nie. Net goeie, vriendelike diens.
Selfsorg geriewe perfek vir lang of vinnige oornag verblyf.

kontak

Alicia Loots
066 285 2082 (Kontaknommer)
081 490 5174 (Alternatiewe Kontaknommer)
aandrguesthouse@gmail.com – Epos

A and R Guesthouse – Facebook

Bayswater
Bloemfontein

Mon – Sun
07:00 – 22:00

Leave a Reply