Categories
Limpopo Modimolle

GvM Rekenmeesters

Accountancy Services

Produkte of dienste
  • ‘n Toegewyde rekenmeester
  • Finansiële jaarstate
  • Voorbereiding en indiening van alle SARS opbrengste: BTW, terughoubelasting, Voorlopige Belasting & Inkomstebelastingwet
  • Betaalstaat verwerking en relevante opgawes: LBS, WVF, SDL, EMP501, UI19 & Vergoedingskommissaris, IRP5 en IT3 sertifikate.
  • Hulp met alle boekhou-, belasting- en tegniese navrae.
  • Statutêre registrasies, insluitend inkomstebelasting, BTW en betaalstaat (LBS, WVF en SDL)
  • Maatskappy Registrasies, maatskappy jaarlikse opgawes CIPC.
kontak

Belinda Smit
072 151 3073 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
082 598 2154 (Alternatiewe Kontaknommer)
belinda@gvmrek.co.za
– Epos

Modimolle
Limpopo

Ma – Do
07:30 – 16:30
Vry
07:30 tot 13:00

Saterdae, Sondae en Publieke Vakansiedae gesluit

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *