Categories
Eastern Cape Jeffreys Bay Wavecrest

Son, See en Sand

Holiday Accommodation

produkte of dienste
  • Vakansie Akkommodasie
  • Gerieflike selfsorg vakansie verblyf in die mooie Jeffreysbaai
  • Met bekostigbare pryse!
  • Een slaapkamer met dubbel en enkel bed en dubbel slaapbank in sitkamer, genoeg spasie en slaap plek vir 3 volwassenes.
  • 800m vanaf die Strand
  • Veilige parkering
  • Diere vriendelik (vooraf gereel)
kontak

Theuns Venter
084 470 1780 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
083 443 6602 (Alternatiewe Kontaknommer)
ventertj@xsinet.co.za
– Epos

Son, See en Sand – Jeffreysbaai – Facebook

Rina van der Merwe st 35
Wavecrest
Jeffreysbaai

5 replies on “Son, See en Sand”

Perfekte vankansie bestemming. Vriendelike en gasvrye atmosfeer. Julle kan NIE verkeerd gaan met hierdie netjiese vakansie verblyf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *