Categories
Cullinan Gauteng

Meerkat Avonture

Bush Camp & Lodge

Produkte of dienste
Meerkat Avonture Boskamp – Slegs Kamp: (Foto Gallery 1)
  • 1 – 15 persone (bring jou eie tent of karavaan
  • R180 per persoon per nag
  • Geen elektrisiteit
Lodge met Swembad & Saal: (Foto Gallery 2)
  • Slaap 9 Persone teen R300 per persoon per nag
  • Kamp R250 per persoon per nag
  • Maksimum 26 persone
Grasdak Lodge: ( Foto Gallery 3)
  • Slaap 10 persone gemaklik teen R300 per persoon per nag
  • Kampeer staanplek teen R180 per persoon per nag
  • Maksimum 25 persone
  • Minimum bespreking van 8 persone
Opsioneel:
  • Kleiduif Skiet
  • Wild ritte
  • Verversings te koop (biltong, Droëwors, koeldrank, tuisgemaakde ingelegde produkte ens.
  • Spitbraai te huur(self-of spyseniering kan gereel word
  • Spyseniering kan gereel word (spyskaart beskikbaar)
kontak

Jan Erasmus
082 768 5686 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
meerkat.avonture@gmail.com
– Epos

Meerkat Avonture Facebook

www.meerkatavonture.co.za – Webblad

55 Burkea single
Boekenhoutskloofdrift
Cullinan

25°32’16.9″S 28°31’08.2″EGPS Koordinate

Ma – Sat
07:00 – 20:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *