Categories
Vredenburg Western Cape

TOROBIANS PLACE

Selfcatering Overnight Accommodation

Produkte of dienste
  • TOROBIANS PLACE gelee te Vredenburg in die mooie Weskus is n oornag kamer wat beskikbaar is vir 2 volwasse persone en 1 kind.
  • Gastekamer is op erf van privaat woning en het sy eie privaat ingang asook veilige toesluit, onderdak parkering.
  • Kamer het opwarming geriewe (mikrogolfoond), breekware en eetgery, tee & koffie fasiliteite asook ‘n yskas.
  • Daar is ‘n aparte toilet en ‘n badkamer met wasbak, hoekbad en stort.
  • Op die erf is daar n swembad en braaier wat ook gebruik kan word (reel net by eienaar)
  • As teenvoeter vir die Weskus hitte is daar ‘n lugversorger in die kamer en ‘n tv met sekere dstv kanale asook gratis wifi.
  • Vredenburg is sentraal in die middel van al die kleiner omliggende kusdorpies (plus minus 15km na 25 km vanaf Vredenbrug) soos Paternoster, Saldanha, Jacobsbaai en St Helena Bay wat pragplekke is in blommetyd met see, son en sand.
  • Daar is 2 hospitale in Vredenburg (provinsiaal en privaat) asook kettingwinkels, restaurante en die Weskus Mall.
  • Baie interresante besienswaardighede in die omtrek
kontak

Ronel Van Den Berg
083 443 4892 (Phone and WhatsApp)
ronel.vandenberg@gmail.com

Mars Str 24
Vredenburg
7380

Ma – Son
Inboek vanaf 14:00 – 21:00
Uitboek voor 10:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *