Categories
Free State Winburg

Zondi Safaris

Overnight & Hunting Accommodation

produkte of dienste

Oornag en jag akkomodasie in die Oos-Vrystaat, tussen Senekal en Winburg wat 16 persone gemaklik kan akkomodeer.
Hier word saam gekuier en gelag om die vuur en stories van die dag se jag word uitgedeel.
Ons verwelkom ook familie en vriende groepe wat net n naweek wil wegbreek en rus vir hul siel wil kry. Ons het wel ook n swembad, wildsritte, skietbaan en bassvang geriewe.
U kan ook kies tussen n selfcatering en catering opsie.

Besoek asseblief ons webblad vir meer informasie en tariewe

kontak

Yolandie Stemmet
078 455 9945 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
060 528 4553 (Alternatiewe Kontaknommer)
yolandiestompie@gmail.com
– Epos

Zondi Safari’s Facebook

www.zondisafaris.co.za Webblad

-28.338439,27.408295 – GPS Ko├Ârdinate

Ma – Son
07:00 – 20:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *