Categories
Eastern Cape Rhodes

Rhodes Reservations

Self Catering Accommodation

Produkte of dienste
  • Rhodes Reservations bied self-sorg akkommodasie in 12 huisies in die dorpie van Rhodes, asook akkommodasie in die Histories sandsteen skool wat omtrent 100 jaar oud is.  
  • Op Rubicon perseel is daar Deli produkte te koop asook etes beskikbaar, wat sover as moontlik plaaslike produkte aanhou, soos wyne en plaaslike craft bier ens.

kontak

Elizma Den Heyer
083 659 3271 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
edh@cnx.co.za – Epos

Rhodes Village Reservations, Eastern Cape Facebook

Ross Straat
Rhodes CBD
9787
Eastern Cape

08:00 – 17:00
Spesiale tye op bespreking
Maandae tot Sondae

1 reply on “Rhodes Reservations”

I Elizma my email keeps bouncing back , it seems you filter thinks it’s spam.
I want to chat to you with regards our email about Rubicon.
Kind Regards Russel Meaker

Leave a Reply