Categories
Gauteng Pretoria Queenswood

Vaalpens Karoospens

Food Services

produkte of dienste

n Eg Boesmanlandse delicatessen wat jou gunsteling happie gaan word: SKUINSKOEK word geëet vir ontbyt saam met koffie, vir 11 uur koffie, vir ‘n peuselhappie, kos in die knapsak vir die jagveld, vir tussenin, vir groot geleenthede en heeltyd vir die lekker!
Dit is diepgebraai en ‘n kruising tussen ‘n mosbolletjie/oliebol/ vetkoek en liefde met ‘n soet speseryagtige unieke smaak.
Dit is Karookind poeding wat jou 7de sintuig aktiveer. Dit is aanhou eet sake en kikker enige bleek oomblik op want die pad na  Saterdag loop deur ‘n skuinskoek!!

kontak

Marietjie Jansen van Vuuren
084 513 9426 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
mm.jvvuuren@gmail.com
– Epos

Vaalpens Karoospens Facebook

Queenswood
Pretoria

Ma – Sat
08:00 – 19:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *