Categories
Centurion Gauteng

Gloriam Deo Academy Tutor Sentrum

Educational Services

Produkte of dienste
  • Gloriam Deo Academy is ‘n IMPAQ tutor sentrum van Graad 8 tot Graad 12
  • Gekwalifiseerde onderwysers
  • Een tot een onderrig.
  • Nie meer as 7 leerders per klas nie.
  • Ons bied ook ‘n Gr RR en Gr R aan en gebruik die internasionale Cambridge kurrikulum.
  • Ons Fase 3 (Graad 3) leerders volg ook die internasionale Cambridge kurrikulum.
  • Die sentrum is gelee in Rietvalleipark naby aan Waterkloof HoĆ«rskool in ‘n veilige en gemaklike huislike omgewing waar leer sonder angs kan plaasvind
kontak

Petro Surgeon
072 202 8293 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
petrodavis@gmail.com
– Epos

Gloriam Deo Academy Facebook

gloriamdeo.co.za – Webblad

69 Escombe Avenue
Pierre van Reyneveld
Centurion

Ma – Vry
07:00 – 15:00

1 reply on “Gloriam Deo Academy Tutor Sentrum”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *