Categories
Free State Zastron

Rusplek Dam Huis

Accommodation

Produkte of dienste

Heerlike self toegeruste 2 slaapkamer huis op die waterfront. Ideaal vir visvang en afskakel.  Binne sowel as buite braai. Slaap 8.

Reeling vir sleutels by Ina Brink in die dorp
083 617 6234

kontak

Marieta Muller
082 822 3491 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
051 522 5008 (Alternatiewe kontaknommer)
bookings@rusplek.co.za – Epos

Rusplek Dam HuisFacebook

Rusplek dam huis
Montequ dam
Zastron
Suid Vrystaat

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *