Categories
Gauteng Pretoria Sinoville

Healing Art Steps

Therapy

Produkte of dienste
  • Die terapeutiese tegniek van kunsterapie berading is gebaseer op die idee dat kreatiewe uitdrukking genesing en geestelike welstand kan meebring.
  • As kunsterapie berader gebruik ek hierdie proses om my kliente te help om onderdrukte gedagtes en gevoelens te verstaan en uit te druk.
  • Dit is ‘n maklike ¬†manier wat glad nie bedreigend is sodat kliente mondelinge of nie-verbale emosies oor kan dra. ¬†
  • ‘n Kombinasie van goed deurdagte vrae en kunsaktiwiteite help om gedrag en gewoontes te verander en kreatiewe oplossings te genereer.
kontak

Ronelle Hartman
083 702 3000 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
ronellehartman@yahoo.com – Epos

Sinoville
Pretoria

Beskikbaar per Afspraak

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *