Categories
Delmas Mpumalanga

SKOON Fotografie

Photography

Produkte of dienste

Buitelug is sowaar die beste Lig!
Ek neem fotos omdat dit ‘n passie is, nie n werk nie.
Goed geprys, en besonderse kwaliteit!
Buitelug, en natuur is twee van die mooiste agtergronde wat daar is. Mens hoef nie by te sit om dit beter te laat lyk nie.

Ek kan ry tot ‘n 10km radius rondom Delmas, daarna vra ek R5.00p/km Ons kan vir jou ‘n pakket uitwerk volgens jou begroting.

kontak

Veronica Petzer
078 347 5000 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
veron7777bot@gmail.com
– Epos

Lava Str
Delmas
Mpumalanga

Beskikbaar gedurende alle redelike ure

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *