Categories
Limpopo Modimolle

Middelplaas Gastekamp

Guest Accommodation

produkte of dienste

Middelplaas bied gemak en eenvoud in die hartjie van die bosveld.
Wild & saaiplaas.
Geleë, 34 Km buite Nylstroom,Marble Hall rigting.
Slegs 143 Km vanaf Pretoria!!

Ideaal vir gesins, familie & vriende, jag-groepe en reunies.

Selfsorg akkommodasie
Dammetjie om vis te vang (catch & release
Koue swembad.
Eie fietse en vierwiel motorfieste welkom
Wild en verskeidenheid voël soorte.
Duif & Tarentaaljag (in sonneblom lande)

KAMPIE:
Huisvesting vir 16 persone
(in 4 x aparte kamers), elkeen met eie badkamer.
👉🏻R200.00 per persoon wat deel.
Kinders O/2 – Gratis

Gesamentlike kombuis(ten volle toegerus), lapa & braai area.

TENTHUIS
(Apart & privaat)
Huisves twee persone per nag.
Buitelig stort
Braai area
👉🏻R600.00 Per nag

Vir inligting en fotos,besoek gerus ons Facebook skakel

Selfoonopvangs:
Cell C, MTN, is redelik maar nie oral nie, Vodacom het swak opvangs.

kontak

Lorika Meijer
079 424 1139 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
082 859 5650 (Alternatiewe nommer)
pietermmeijer@hotmail.com
– Epos

Middelplaas Gastekamp – Facebook

Plaas Middelplaats
Modimolle
0510

Ma – Vry
08:00 – 17:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *