Categories
Centurion Gauteng Monavoni

Plaaskind Se Biltong Huisie

Food Service

Produkte of dienste

Ons spesialiseer hoofsaaklik in:

  • Biltong,
  • Droe wors,
  • Chilli bites en plain stix

    Ons verkoop ook n wye reeks ander produkte soos:
  • Nuggets
  • Patties
  • Snitsels
  • Bacon
  • Kaas ens

Daar is ook Pet Mince om die diere se magies vol en tevrede te hou.

kontak

Carmen Esterhuizen
082 415 2750 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
carmen@biltonghuisie.co.za
– Epos

Plaaskind Se Biltong Huisie – Facebook

Hjelm ave
Monavoni
Centurion

Ma – Vry
09:00 – 15:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *