Categories
Florapark Limpopo Polokwane

Bioway Multi and Dustmite Killer – Bemarker

Pest Control

Produkte of dienste

Verskaffing en verspreiding van nie-toksiese insekdoder
1 x 500ml met Sproeiers R110.00
1 x 1L met Sproeier R150.00
1 x 2L Refill R230.00
1 x 5L Refill R500.00

Ek dek Polokwane, Dendron, Vivo, Alldays, Louis Trichardt, Potgietersrus, Tzaneen & Musina

kontak

Hendrik Samuels
066 223 6986 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
Les Posselt
084 505 3417 (Ook beskikbaar op Whatsapp)
biowaylim@gmail.com – Epos

www.biowaymulti.org.za – Webblad

32 Erasmus str
Florapark
Polokwane

Ma – Vry
08:00 -17:00

Sat
08:00 -13:00

Publieke Vakansiedae
08:00-13:00

17 replies on “Bioway Multi and Dustmite Killer – Bemarker”

Ek n baie slegte kokerot en vismot investasie gehad. Ek het na slegs 1 behandeling van al hierdie peste en plae ontslae geraak. n Opvolg behandeling was nie eers nodig nie!

Brilliant product. Had a dust mite problem in the house and ants. Followed the easy to do instructions and not a.single one survived or returned. Safe to use in the kitchen and bedrooms and garden.

Very happy with this product, i use it on my horse and dogs as well no more bites from any insects and thicks as we stay on a farm, i use it indoors and outdoors great products

Dit is n puik produk.Werk werklik baie goed.Het dit self gebruik by voël hokke en al die miere is wag.Nog nie weer terug gekom nie.Ek kan dit met lof aanbefeel

Uitstekende produk! Baie gesukkel met vlieë en muskiete. Asblikke gespuit, die vlieë het gou verdwyn. In ‘n tent gespuit waar mense in slaap, die muskiete het gou verdwyn en nie weer teruggekom nie. Ek sal die produk aanbeveel vir enige iemand – Alldays

Die produk is werklik uitsonderlik. Die produk is slegs eenkeer aangewend op n hardnekkig miernes wat telkemale verskyn het . Die hele nes het verdwyn. Die produk word hoogs aanbeveel

What a great product. We had termites running around and flies and the product got rid of it all. We used it for ants at our campsite. Even got rid of the mosquitos in the tent. Wow

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *