Categories
Klapmuts Western Cape

Fragrance @ Heart

Fragrances

Produkte of dienste

Ek het ‘n besigheidsgeleentheid vir elkeen geskep. Of jy n vaste werk het of geen inkomste nie kan ek help om jou inkomste te verbeter. Raak vandag ‘n agent met geen kontrak, geen fooie & gratis aflewering. Verkoop “like” handelsnaam parfuums wat net so lank hou soos die oorspronklikes teen ‘n fraksie van die prys. Meer as 70 geure beskikbaar.
Indien jy nie n agent wil wees nie is die publiek welkom om te koop.

kontak

Heather Venter
084 624 6093 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
fragrance.at.heart@gmail.com
– Epos

Omuramba Farm
Anyswortelrugroad
Klapmuts

Ma – Vry
09:00 tot 16:00

Sat
09:00 tot 13:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *