Categories
Alberton Brackenhurst Gauteng

Food Studio

Food

Products or Services

Behalwe vir kos, gebak en platters het ons ook ‘n intieme/privaat venue waar minimum 10 en maksimum 20 gaste in ‘n ontspanne atmosfeer kan kuier. Ideaal vir privaat funksies bv. verjaarsdae, babatee, besigheidsetes of sommer net ‘n gesellige ete saam met familie of vriende.
Iets anders as die gewone. Huislike en gemaklike atmosfeer dog professioneel.

kontak

Esther Botha
083 659 0383 (Ook beskikbaar op WhatsApp)
esther@food-studio.co.za – Epos

Food Studio Facebook

www.food-studio.co.za Website

Standerstraat
Brackenhurst
Alberton

Ma – Vry
08:00 – 17:00

Sat
Oop op bespreking

Son / Publieke Vakansiedae
Oop op bespreking

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *