Categories
Gauteng Pretoria

Forever Bonds

Financial Services

Produkte of dienste

Goeie Dag

EIENDOMSFINANSIERING

Ons is ‘n Eiendomsfinansierings Maatskappy vanaf 2003.

Ons maatskappy spesialiseer in:

  • Nuwe Verbands aansoeke
  • 2de verbands aansoeke/ Verbandsfinansieringshuis verskuiwing (Switches)
    • Vir skuld konsolidering
    • Skoolgelde
    • Vakansie fondse
    • Solar sisteme
    • Beveiliging van Eiendom
    • Kontant fondse vir ‘n nuwe maatskappy of net gewone bedryfskostes ens.
    • Enigiets waaraan ookal jy kan dink

Minimum waarvoor ons kan kansoek doen by die bank is R 100 000.00
Ons doen namens kliente aansoek vir verbandslening by al die kommersiële banke insluitend SA Homeloans en Ithala in KZN.
Ons verskaf vooraf kwalifiseerde sertifikate aan die kliente op versoek van die Eiendomsagent.
Ons Maatskappy wil graag U van diens wees.
Ons kantoor streef om ten alle tye Professioneel en Konfidensieël op te tree, waar gemoedsrus “Peace of mind” ons leuse is.

Ons kan op aanvraag assesteer by skouhuise sou dit nodig wees om die agent sowel as die kliente te help met enige finansiele vrae wat mag opduik.

Kontak ons gerus as daar enige vrae in die bogenoemde verband is.

Vriendelike Groete

kontak

Rene le Roux
074 333 3361 (Phone and WhatsApp)
rene@foreverbonds.co.za
– Epos

Forever Bonds – Facebook

21 Union Str
Riviera
Pretoria

Mon – Fri
08:00 – 16:00

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *