Categories
Gauteng Krugersdorp Noordheuwel

Chanru Trading & Consulting

Food & Drink

Produkte of dienste

Verskeie kwaliteit Voedselprodukte, koeldrank & skoonmaakmiddels

Ek het groot verskaffers soos ABI ens. Bestellings word elke Maandag geplaas en dan laat weet ek kliente wanneer die bestellings reg is om op te tel in daardie week wat bestelling geplaas is. Als word vars bestel elke week by verskaffers. Hulle verpak die vleis vir my volgens klient se voorkeur. Uitstekende kwaliteit vleis. Verskaffer verskaf aan restaurante ens.

Kontak

Anell Stopforth
082 445 0715 (Phone and WhatsApp)
anell@chanru.co.za – Epos

Chanru Trading & Consulting – Facebook

21 Kransberg Str
Noordheuwel X2
Krugersdorp

Ma – Vry
9:00 – 17:00

16 replies on “Chanru Trading & Consulting”

Beste in die weste. kwaliteit uitstaande goeie verskeidenheid produkte en natuurlik die beste en vriendelikste diens ooit. Dankie Anel

Beste vleis! Vars, kwaliteit, uitgesoekte en heerlike produkte! Beste hoender produkte op die mark. Vriendelikke en hulpvaardige diens.

I met Anell about two years ago and I am so blessed that I did.

I purchase her products for both my office and home and they are great value for money.

I have purchased items from meat…cleaning products and even water with bright jelly balls in!

This is definitely a B2C relationship where you are more than a number through a door.

Beste diens en kwaliteit is uitstekend.Kliênte word deurgaans op hoogte gehou van spesiale aanbiedinge.

Beslis die beste en vriendelikste diens. Goeie kwaliteit en verskeidenheid produkte. Word beslis aanbeveel

Best quality and service on the market and the prices are very competitive. I have been buying from Chanru for over 3 years and have never been disappointed.

Anell is altyd vriendelik. Ons koop al lank by haar. Haar produkte is goed geprys. Sy is op-die-bol & jou bestelling is reg as jy dit kom haal. Jy hoef nie te wag nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *