Categories
Deneysville Free State

Lekker Kuier In Deneysville

Oornag en Vakansieverblyf

Products or Services

Veilige slaapplek.
3 Aparte kamers (slaap 6 elk)
Skoon en netjies met eie toilet en stort geriewe.
Braaigeriewe
Boma
Veilige staanplek vir bote en voertuie
3 blokke vanaf die Vaaldam in Deneysville.
R190 per persoon per nag

Contact

Amanda De Goede
083 761 8222 (Phone and WhatsApp)
amanda.degoede@gmail.com

7 Park Str
Deneysville

1 reply on “Lekker Kuier In Deneysville”

N plek om na terug te gaan met mense wat uit hul pad uit gaan om gaste gelukkig te hou. N aan beveling vir enige iemand om daar te gaan oornag. Baie dankie vir julle moeite en gas vryheid

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *