Categories
Gauteng Welverdiend

Gehekelde Komberse

Blankets

Products or Services

Ek hekel lekker dik, warm komberse vir die winter. Baba kombersies tot en met dubbelbed komberse. Kliente kies self kleure en bewoording of prentjies wat hulle wil ophĂȘ. My pryse sluit nie posgeld in nie, posgeld beloop gewoonlik so R100. Ek pos na enige plek in Suid Afrika.

Contact

Michelle De Vos
078 700 0607 (Phone and WhatsApp)
michelledevos@hotmail.co.za

Michelle De Vos

Welverdiend
Gauteng

Mon – Fri
08:00-20:00

Sat
08:00-20:00

Sun / Public Holidays
08:00-20:00